68
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 68 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 68 |
| ◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 63 | 64 | 65 | 66 | 67 | ◄ 68 ► | 69 | 70 | 71 | 72 | 73 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:68 |
| ||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Pous Anianus van Alexandrië volg Markus die Evangelis as Patriarg van die Kerk in Alexandrië op.[1]
Geboortes
- Matidia, niggie van keiser Trajanus.
Sterftes
- ? – Markus die Evangelis, oteur van die Evangelie volgens Markus volgens kerktradisie (* 12)
- 9 Junie – Nero, Romeinse keiser (* 37)
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads