712

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

712
Remove ads

Die jaar 712 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 12de jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

712
| 7de eeu | 8ste eeu | 9de eeu |

◄ ◄ | | 707 | 708 | 709 | 710 | 711 | ◄ 712 ► | 713 | 714 | 715 | 716 | 717 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:712
Kalenders  
Thumb
Pakistan se Sindh-provinsie vandag
Gregoriaanse kalender 712
Ab urbe condita 1465
Armeense kalender 161

ԹՎ

Chinese kalender 3408 3409

戊亥 – 己子

Ethiopiese kalender 704 –705
Hebreeuse kalender 4472 – 4473
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 767 – 768
- Shaka Samvat 634 – 635
Irannese kalender 90 91
Islamitiese kalender 93 93
Remove ads

Gebeure

Indië

  • 'n Leër onder Muhammad ibn Qasim oorval Sindh. Die laaste heerser van die Rai-dinastie Dahir word gedood en die gebied word verower.[1]

Italië

  • Liutprand word koning van die Langobarde. Hy probeer om die tradisies van Theoderik te laat herleef.[2]

Geboortes

Sterftes

  • Goedele van Brussel, patroonheilige van die stad.

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads