876
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 876 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 76ste jaar van die 9de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
876 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 871 | 872 | 873 | 874 | 875 | ◄ 876 ► | 877 | 878 | 879 | 880 | 881 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:876 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Die Frankiese Ryke in 876 | ||||||||||||||||||||||
|
Remove ads
Gebeure
- Pous Johannes VIII behaal die oorwinning oor die Saraseense see-rowersvloot.
- Die Oos-Frankiese Ryk word na Lodewyk die Duitser se dood verdeel tussen sy seuns. Karloman kry Beiere, Lodewyk die Jongere kry Frankonië en Sakse en Karel die Dikke kry Alemannië en die Elsas. [1]
Geboortes
Sterftes
- 31 Januarie – Emma van Altdorf (~67), vrou van Lodewyk II die Duitser.
- 28 September – Lodewyk II die Duitser (~70), koning van Oos-Fransië.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads