980
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 980 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 80ste jaar van die 10de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 980 |
| ◄ | 9de eeu | ◄10de eeu► | 11de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 975 | 976 | 977 | 978 | 979 | ◄ 980 ► | 981 | 982 | 983 | 984 | 985 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:980 |
| Dai Viet in blou omtrent 1000 | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
Geboortes
- Otto III, Duitse koning en keiser van die Heilige Romeinse Ryk († 1002)
- Swjatopolk I van Kiëf, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1019)
- Ongeveer, Harald II van Denemarke, koning van Denemarke († 1018)
- Avicenna, was ’n Islamitiese medikus, geoloog, paleontoloog, natuurkundige, sielkundige, wiskundige, wetenskaplike en filosoof van Persiese afkoms († 1037).
- Onbekend – Theodora, keiser van die Bisantynse Ryk († 1056)
Remove ads
Sterftes
- Jaropolk I van Kiëf, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* circa 958–960)
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
