ATKV-Prosaprys
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die ATKV-Prosaprys is 'n letterkunde prys wat jaarliks deur die ATKV aan 'n Afrikaanse skrywer vir die beste gewilde prosawerk wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het toegeken word. Die prys is vir die eerste keer in 1984 aan Dalene Matthee vir haar boek Kringe in ’n bos toegeken.
Vorige wenners
Enkele vorige wenners:
- 2024 – S.J. Naudé for Van vaders en vlugtelinge
- 2023 – Chris Karsten for Op pad na Moormansgat
- 2022 – Gerda Taljaard for Vier susters
- 2021 – Willem Anker for Skepsel
- 2020 – Harry Kalmer vir In ’n land sonder voëls[1]
- 2019 – Lodewyk G. du Plessis vir Die dao van Daan van der Walt[2]
- 2018 – Etienne van Heerden vir Die wêreld van Charlie Oeng[3]
- 2017 – Dan Sleigh vir 1795
- 2016 – Debbie Loots vir Split
- 2015 – Francois Smith vir Kamphoer[4][5]
- 2014 – Chris Karsten vir ’n Man van min belang
- 2013 – Karin Brynard vir Onse vaders
- 2012 – Dan Sleigh vir Wals met Matilda
- 2011 – Chris Karsten vir Abel se ontwaking
- 2010 – Eben Venter vir Santa Gamka
- 2009 – P.G. du Plessis vir Fees van die ongenooides
- 2008 – Chris Karsten vir Frats
- 2007 – Marita van der Vyver vir Stiltetyd
- 2006 – Etienne van Heerden for In stede van die liefde
- 2005 – Deon Meyer for Infanta
- 2004 – Marzanne Leroux-Van der Boon vir Granate bloei in Jerusalem (Lux Verbi BM)
- 2003 – Deon Meyer for Proteus
- 2002 – Erika Murray-Theron for Sê Maria
- 2001 – Deon Meyer for Orion
- 2000 – George Weideman for Draaijakkals
- 1999 – Berna Ackerman vir Liesbet Delport se oorlogboek
- 1998 – Annelie Botes vir Klawervier[6]
- 1997 – Etienne van Heerden for Kikoejoe
- 1996 – Dalene Matthee for Susters van Eva
- 1995 – Johnita le Roux for Die dagstêrwals
- 1994 – Etienne van Heerden vir Die stoetmeester
- 1993 – Marita van der Vyver for Griet skryf ‘n sprokie
- 1992 – Corlia Fourie for Liefde en geweld
- 1991 – Riana Scheepers for Die ding in die vuur
- 1990 – Jan van Tonder for Die kind
- 1989 – Etienne van Heerden vir Liegfabriek
- 1988 – Dalene Matthee vir Moerbeibos
- 1987 – Etienne van Heerden for Toorberg
- 1986 – Dalene Matthee vir Fiela se kind
- 1985 – Dalene Matthee vir Kringe in ’n bos
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads