Rotsvoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Rotsvoël (Achaetops pycnopygius) is 'n gelokaliseerde, algemene, amper-endemiese standvoël op klipbesaaide, grasryke heuwelhange en die voet van klein heuwels. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 20 cm groot en weeg 26 – 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rockrunner.
Remove ads
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Achaetops pycnopygius. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads