Wikispecies

aanlyn spesiegids oop vir enigiemand om te wysig From Wikipedia, the free encyclopedia

Wikispecies
Remove ads

Wikispecies is 'n projek van die Wikimedia-stigting wat op 13 September 2004 geloods is. Die doel van die webwerf is om 'n wetenskaplike klassifikasie en beskrywing van plante, diere en ander organismes beskikbaar te stel. Omrede Wikipedia volgens beleid nie oorspronklike navorsing toelaat nie, kan sulke inligting nie hier gepubliseer word nie.

Kitsfeite Tipe webwerf, Beskikbaar in ...

Die werf se leuse is: "Wikispecies is free. Because life is public domain!" (Wikispesies is gratis, omdat die lewe openbare grondgebied is!).

Wikispecies is in meer as 131 verskillende tale beskikbaar.

Remove ads

Eksterne skakels

Meer inligting Wikimedia Stigting ...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads