African Renaissance Unity Party

Suid Afrikaanse politieke party From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die African Renaissance Unity Party (ARU) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat gestig is om vir die bevordering van die belange van die tradisionele hoofmanne en hul gemeenskappe. Die party se leiers is almal tradisionele hoofmanne.

By die bekendstelling het die party belowe om werkloosheid met 70% te verminder, pensioene te verdubbel en gratis tersiêre opleiding te bied.[1]

Omstredenheid

Party leier Bryce Mthimkhulu, wat homself as koning Mthimkhulu III en koning van die amaHlubi-nasie in KwaZulu-Natal beskryf, is in 2016 deur voormalige president Jacob Zuma gewaarsku om op te hou om die term te gebruik en is deur die regering hof toe geneem.(Die regering het die saak verloor).[2][3]

Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem.

Verkiesingsresultate

Nasionale verkiesings

Meer inligting Verkiesing, Stemme ...

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads