African Transformation Movement
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die African Transfomation Movement, algemeen bekend as ATM, is 'n politieke party in Suid-Afrika. Dit word gelei deur Vuyolwethu Zungula, leier en partypresident.[1][2][3][4]
Dit is gevorm met die steun van die South African Council of Messianic Churches in Christ (SACMCC), wat saam deur miljoene kerkgangers ondersteun word.[5]
Remove ads
Beleid
In Januarie 2019 is aangekondig dat die party, indien hy aan bewind sou kom, die doodstraf sal terugbring en lae slaagpunte in openbare skole sal skrap.[6]
Mzwanele Manyi, voormalige hoof van beleid en strategie vir die ATM, het verder gesê dat die party beplan om die doodstraf terug te bring ongeag die grondwet wat nie toestemming tot sulke optrede gee nie. Manyi beweer dat dit te wyte is aan Suid-Afrika as 'n "hawe" vir mense wat misdade pleeg en 'n plek nodig het om die wet te ontduik, misbruik word.[6]
Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem en twee setels gewen.
Remove ads
Verkiesingsresultate
Nasionale verkiesings
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads