Agnostisisme
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Agnostisisme (Grieks: α- a- (sonder) + γνώσις gnōsis (kennis), teenoor gnostisisme) is die filosofiese siening dat die logiese waarheid van sekere aansprake — spesifiek metafisiese aansprake met betrekking tot teologie, die hiernamaals of die bestaan van gode, geeste, of selfs uiteindelike werklikheid — onbekend is of, afhangend van die tipe agnostisisme, van nature onmoontlik is om te bewys. Agnostisisme word algemeen voorgehou as 'n middelgrond tussen teïsme en ateïsme,[1] alhoewel dit nie 'n religieuse verklaring is nie.
Remove ads
Verwysings
Kyk ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads