Almere
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Almere is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die munisipale gebied het sowat 218 000 inwoners (2021) en 'n oppervlakte van 249 km². Die munisipaliteit is in 1984 gestig.
Almere is ook die grootste stad van die provinsie en die sesde grootste stad in Nederland. Bowendien is Almere een van die jongste stede in Nederland – die eerste huis is eers soos onlangs as 1976 voltooi.
Sedert 2005 beskik die munisipaliteit ook oor 'n professionele sokkerspan: Almere City FC.
Remove ads
Wyke
Wyke van die stad Almere:
Almere Buiten, Almere Haven, Almere Hout, Almere Pampus, Almere Poort en Almere Stad.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads


