Ontleding

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ontleding
Remove ads

Ontleding of Analise is die proses om 'n komplekse onderwerp of stof in kleiner dele op te breek om 'n beter begrip daarvan te kry. Die tegniek is toegepas in die studie van wiskunde en logika sedert voor Aristoteles, alhoewel ontleding as 'n formele konsep 'n relatief onlangse ontwikkeling is.[1]

Thumb
Adriaen van Ostade, "Ontleding" (1666)

As 'n formele konsep is die metode op verskillende maniere toegeskryf aan Alhazen,[2] René Descartes (Discourse on the Method), en Galileo Galilei. Dit is ook toegeskryf aan Isaac Newton, in die vorm van 'n praktiese metode van fisiese ontdekking (wat hy nie genoem het nie).

Die omgekeerde van analise is sintese: om die stukke weer bymekaar te sit in 'n nuwe of ander geheel.

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads