Aneb-Hetch
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Aneb-Hetch ("Wit Mure"; ook Inboe-Hedj, "Wit Vesting") was een van 42 nomosse (administratiewe afdelings) in Antieke Egipte. [1][2][3][4][5][6]
Geografie


Aneb-Hetch was een van die 20 nomosse in Benede-Egipte, en sy distriknommer was 1. Die distrik was omtrent 2,75 ha groot en sowat 42 km lank.[7]
Die hoofstad was Memphis. Nog ’n stad was Saqqara.[2][3][4][5][6]
Geskiedenis
Elke nomos is deur ’n "nomarg" (provinsiale goewerneur) regeer wat aan die farao verwantwoording gedoen het.[2][3][4][5]
Elke hoofstad het ’n tempel gehad wat toegewy is aan die hoofgod. Aneb-Hetch se hoofgod was Horus; ander gode was Apis, Hathor, Isis, Nefertem, Ptah, Seker en Sechmet.[2][3][4][5][6]
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads