Angie oeh
Afrikaanse kletsrymer From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Angie oeh[nota 1] (gebore Angelique Eurika Greeff; 16 November 1998 – 19 Augustus 2023) was 'n Afrikaanse kletsrymer van Pretoria, Suid-Afrika. Sy het as gay geïdentifiseer en haar musiek beskryf as "'n ode aan vroue", met haar styl as 'n kombinasie van hip-hop, rock 'n roll en popmusiek.[3]
Angie oeh het musiekvideo's saam met Jack Parow en Van Pletzen gemaak.
Remove ads
Sterfte
Terminale longkanker is op 14 Augustus 2023 by haar gediagnoseer en sy is ses dae later oorlede.[2][4][1][5]
Diskografie
Enkelsnitte
- Dis Jou Wyfie, 2022
- Sex in Afrikaans EP, 2022
- M.O., 2022
- Sys 'n Hoe, 2022
- Omdat Ek Wil, 2022
- Spicy EP, 2022
- Mooiste Meisies EP, 2022
- Die Way Sy, 2023
- Die Lewe is 'n Lied, 2023
- Te Sexy, 2023
- Vet Diamante, 2023
Ateljee-albums
- Wyfie, 2024 (postuum vrygestel)[6]
Notas
- In sommige bronne word die tweede deel van haar verhoognaam met 'n hoofletter geskryf, maar Greeff het verkies om dit met 'n kleinletter te spel. Dit is die spelling wat deur stromingsdienste soos Spotify gebruik word.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads