Antimima pusilla

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Antimima pusilla is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap voor. Dit kom in die noorde van Namakwaland en naby Steinkopf voor en is deel van die Sukkulente Karoo-ekostreek.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads