Apollo 5

From Wikipedia, the free encyclopedia

Apollo 5
Remove ads

Apollo 5 (ook bekend as missie AS-204) was die eerste onbemande ruimtevaart van die Apollo-maanmodule wat op later vaarte gebruik sou word om op die Maan te land. Apollo 5 is op 22 Januarie 1968 met 'n Saturn IB-vuurpyl gelanseer.

Voorafgegaan deur
Apollo 4
Apollo-program Opgevolg deur
Apollo 6
Thumb
Thumb
Apollo 5 se Saturn IB op die lanseerblad


Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads