Bruinwindswael

From Wikipedia, the free encyclopedia

Bruinwindswael
Remove ads

Die bruinwindswael (Apus pallidus) is in Suider-Afrika 'n seldsame trekvoël en swerwer wat gewoonlik noord van die ewenaar oorwinter. Die voël is nog net twee keer in Suid-Afrika opgeteken. Die voël is 16 cm lank en 32 tot 48 g groot. In Engels staan dit as die pallid swift bekend.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Apus pallidus

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads