Arabierperd

From Wikipedia, the free encyclopedia

Arabierperd
Remove ads

'n Arabier is 'n perderas wat oorspronklik uit die Arabiese Skiereiland kom.[1] Hulle het 'n slanke lyf met 'n boog op die neus. Hulle het goeie uithouvermoë en word regoor die wêreld gebruik. Dit is een van die oudste perderasse ter wêreld.

Thumb
'n Boog op die neus en volbloed word ook gebruik vir skou en teel.

Bronnelys

  • Theron, Johann: Drinkers van die wind. In: Suid-Afrikaanse Panorama. Jaargang 34, nr. 6, Julie 1989. ISSN 0491-4783

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads