Arbil

From Wikipedia, the free encyclopedia

Arbilmap
Remove ads

Arbil (Koerdies: ھەولێر, Arabies: أربيل, Aramees: ܐܪܒܝܠ, Turks: Erbil) is 'n stad in die noorde van Irak. Dit het in 2009 'n bevolking van 1 293 839 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad, Bagdad, Basra en Mosoel. Arbil is die hoofstad van die Irakse Koerdistan en is geleë noordwes van Sulaymaniyah en oos van Mosoel, asook net oos van die grens met Sirië, suid van Turkye en wes van Iran.

Kitsfeite Land, Streek ...
Remove ads

Galery

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads