Arthur Chaskalson

Suid-Afrikaanse regter From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Arthur Chaskalson (24 November 1931 – 1 Desember 2012) was 'n regsgeleerde, president van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika vanaf 1994 tot 2001 en hoofregter vanaf 2001 – 2005.

Kitsfeite Vise, President ...
Remove ads

Loopbaan

Chaskalson is in Johannesburg gebore, en het 'n BCom (1952) en LLB Cum Laude (1954) aan die Universiteit van die Witwatersrand verwerf.[1]

In 1963 was Chaskalson deel van Nelson Mandela se verdedigingspan tydens die Rivonia-verhoor, waarna Mandela lewenslange tronkstraf ontvang het.

Hy sterf aan leukemie (bloedkanker) op 1 Desember 2012 in Johannesburg en is in die Wespark-begraafplaas begrawe.[2]

Remove ads

Persoonlike lewe

Chaskalson was van Joodse geloof[2] en het twee seuns en vier kleinkinders gehad.[3]

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads