Askham

gehug in Noord-Kaap, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Askhammap
Remove ads

Askham is 200 km noord van Upington geleë, by die kruising van die R31-provinsiale pad en R360-streeksroete in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit van die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Kitsfeite Land, Provinsie ...

Ongelukkig was daar geen bevolkingstatistiek vir Askham beskikbaar na die Suid-Afrikaanse 2011-sensus nie.

Thumb
Mense van Askham in 2015
Remove ads

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads