Distriksmunisipaliteit

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

'n Distriksmunisipaliteit is 'n munisipaliteit in Suid-Afrika wat in 'n aantal kleiner "plaaslike" munisipaliteite opgedeel is. Distriksmunisipaliteite val onder die beheer van die provinsiale regerings wat op hulle beurt onder die nasionale regering ressorteer.

   Hierdie artikel behoort versmelt te word met Distrikte van Suid-Afrika.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.

Remove ads

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads