Avro Shackleton
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Avro Shackleton was 'n Britse langafstand-maritieme patrollievliegtuig vir gebruik deur die Britse Lugmag (RAF) en die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM). Dit is ontwikkel deur Avro uit die Avro Lincoln bomwerper, self 'n ontwikkeling van die beroemde Avro Lancaster bomwerper. Die tipe se nooiensvlug was in 1949 en is vernoem na die Suidpool-ontdekkingsreisiger Sir Ernest Shackleton.
Aanvanklik (1958-1970) is dit slegs gebruik vir opsporing en bestryding van duikbote, maar in die tydperk 1957 tot 1984 ook as maritieme patrollievliegtuig in die lugmag van Suid-Afrika.
Remove ads
Tegniese besonderhede
Remove ads
Ongeluk

Op 8 Augustus 1963 het 'n Shackleton (reg. 1718/K) van die Suid-Afrikaanse Lugmag in die Stettynsberge vasgevlieg en al 13 bemanningslede het omgekom.[1]
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads