Barry Heatlie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Barry “Fairy” Heatlie (*25 April 1872 – †19 Augustus 1951)[1] was ’n Springbokrubyspeler en Suid-Afrika se vyfde Springbokkaptein. Hy het ook vir Argentinië se nasionale rugbyspan uitgedraf.
In 2009 is hy in die Wêreldrugby Heldesaal vereer vir sy bydrae tot die vroeë ontwikkeling van rugby in Suid-Afrika. Die Springbokke se beroemde groen trui word onder andere aan hom toegeskryf.[2] Gedurende sy tyd in Argentinië het Heatlie as kaptein vir sy klubspan Gimnasia Y Esgrima teen die Gaselle gespeel in ’n wedstryd wat die Gaselle met 11-5 gewen het.[3]
Remove ads
Sien ook
Bronne
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads