Basjkiers

From Wikipedia, the free encyclopedia

Basjkiers
Remove ads

Basjkiers (башҡорт теле, basjkort tele, باشقۇرت تئلئ, ) is ’n Turkiese taal wat deur die Basjkiriërs gepraat word. Dit is saam met Russies die amptelike taal van die Republiek van Basjkortostan.

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Basjkiriërs.

 

Kitsfeite Basjkiers башҡорт теле, başqort tele, باشقۇرت تئلئ, Amptelike status ...
Remove ads

Sprekers

Thumb
Verspreiding van Basjkiers in die Russiese Ryk in 1897

Die meeste sprekers van Basjkiers woon in Basjkortostan, of in die Tsjeljabinsk-, Orenburg-, Swerdlofsk-, Samara- en Koergan-oblast, die Chanto-Mansië-Outonome Okroeg, Tatarstan en Oedmoertië. Groot Basjkierssprekende minderhede kom ook voor in Kasakstan en Oesbekistan.

Alfabet en dialekte

Ná die Mongoolse inval van Rusland het die taal Kiptsjak al hoe meer algemeen geraak aangesien dit die taal van die meerderheid van die Goue Horde was. Moderne Basjkiers is deel van die Kiptsjak-groep van Turkiese tale. Dit het vandag baie dialekte, waarvan sommige baie soos Tataars is.

In 1923 is ’n skryfstelsel wat op die Arabiese alfabet gebaseer is, spesiaal vir Basjkiers geskep. Terselfdertyd is die Basjkierse letterkundige taal geskep, wat wegbeweeg het van die ouer Turkse invloede. Sedert 1930 is dit in die Latynse alfabet geskryf en sedert 1938 in die Cyrilliese alfabet, met die bykomense letters Ә ә [æ], Ө ө [œ], Ү ү [y], Ғ ғ [ɣ], Ҡ ҡ [q], Ң ң [ŋ], Ҙ ҙ [ð], Ҫ ҫ [θ], Һ һ [h].

Basjkierse alfabet (Башҡорт әлифбаһы)
Аа (а) [a] Бб (бэ) [b] Вв (вэ) [w],[v]
Гг (гэ) [g] Ғғ (ғы) [ɣ] Дд (дэ) [d]
Ҙҙ (ҙ) [ð] Ее (йе) [e], [je] Ёё (йо) [jo]
Жж (жэ) [ʒ] Зз (зэ) [z] Ии (и) [i]
Йй (ҡыҫҡа и) [j] Кк (ка) [k] Ҡҡ (ҡы) [q]
Лл (эль) [l] Мм (эм) [m] Нн (эн) [n]
Ңң (эң) [ŋ] Оо (о) [ụ] Өө (ө) [ỵ]
Пп (пэ) [p] Рр (эр) [r] Сс (эс) [s]
Ҫҫ (ҫэ) [θ] Тт (тэ) [t] Уу (у) [u]
Үү (ү) [y] Фф (эф) [f] Хх (ха) [x]
Һһ (һа) [h] Цц (цэ) [ts] Чч (чэ) [tʃ]
Шш (ша) [ʃ] Щщ (ща) [ɕ] Ъъ (ҡатылыҡ билдәһе) [ʔ]
Ыы (ы) [ɯ] Ьь (йомшаҡлыҡ билдәһе) [ʲ] Ээ (э) [e]
Әә (ә) [æ] Юю (йу) [ju] Яя (йа) [ja]
Remove ads

Verwysings

Bibliografie

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads