Bats
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Bats[1] is ’n Suid-Afrikaanse popgroep wat in 1964 deur Eddie Eckstein, Paul Ditchiield, Pete Clifford en wyle Barry Jarman begin is.[2] In 1966 haal hulle Radio Londen (BBC) se treffersparade met "Listen to My Heart".[3][4][5] In die 1970’s ontvang hulle ’n Sarie-toekenning vir liedjie van die jaar vir “Who’s That Girl". Die daaropvolgende dekade (1980's) was hulle treffers “Vat Hom Dawie” en “Shabby Little Hut”.
Die groep het in 2000, ná ’n blaaskans van byna 20 jaar, weer saam begin optree met Derek Gordon as die vierde lid.
Remove ads
Diskografie
- All I Got (1964)
- A Shabby Little Hut (1965)
- That's How I Feel (1966)
- Weltevrede (1968)
- Turn You On (1969)
- Impi as Impi (1971)
- I Love My Wife (1976)
- The Return Of Fatman And Bobin (1977)
- Greatest Hits (1977)
- The Best Of The Bats (1996)
- Not Out (1999)
- The Heart And Soul Of The Bats (2001)
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads