Blinkblaar
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Blinkblaar (Rhamnus prinoides) is 'n klein boompie wat normaalweg meerstamming is. Dit is wydverspreid en kom voor langs strome en riviere in die middelhoë en hoogliggende woude van Suid-Afrika. Die bome het opvallende glansryke groen blare waarvan die boonste tweederdes fyn getand of geskulp is. Die boom dra klein vruggies van ongeveer 5 mm in deursnee. Soos hulle ryp word verkleur hulle van blinkrooi na dofrooi tot hulle eindelik swart is.
Remove ads
Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Blinkblaar.
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads