Bloubekmalmok

From Wikipedia, the free encyclopedia

Bloubekmalmok
Remove ads

Die Bloubekmalmok (Thalassarche cauta) is seevoël wat baie voorkom in Suid-Afrika van Mei tot Oktober en skaars is die ander maande. Die voël staan ook bekend as die Bloubekalbatros en het 'n vlerkspan van 2.4 m-2.8 m. In Engels staan die voël bekend as die Shy albatross.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Thumb
'n Bloubekmalmok sweef oor die water.
Thumb
Bloubekmalmoke hou daarvan om vissersbote te volg.
Remove ads

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads