De Havilland Canada Dash 8

Kanadese passasiersvliegtuig From Wikipedia, the free encyclopedia

De Havilland Canada Dash 8
Remove ads

Die De Havilland Canada Dash 8, meer bekend as die Dash 8 is 'n reeks turboskroefaangedrewe streeksvliegtuie wat deur de Havilland Canada (DHC) bekendgestel is in 1984.

Kitsfeite

DHC is in 1988 deur Boeing oorgeneem en later deur Bombardier in 1992. In 2019 het Longview Aviation Capital weereens DHC oorgeneem en die de Havilland-naam laat herleef.

South African Express gebruik ook die vliegtuig.

Remove ads

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads