Botterkop

'n kruising tussen 'n donkiemerrie en 'n perdehings From Wikipedia, the free encyclopedia

Botterkop
Remove ads

'n Botterkop (Engels: hinny) is 'n kruising tussen 'n donkiemerrie en 'n perdehings.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Meesal erf sulke kruisings meer eienskappe van die moer as van die vaar. 'n Botterkop lyk dus meer op 'n donkie as op 'n perd. Dit is kleiner en besit nie die deugde en trekhoedanighede van die muil nie. Hierdie kruising word selde gemaak. Botterkoppe is moeiliker om te teel as muile. 'n Botterkop en 'n muil is heeltemal verskillende diere.

Remove ads

Lees ook

Bibliografie

  • Emmett, Megan: X family secrets. In: Wild 55. Lente 2012. www.wildcard.co.za

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads