Donkie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Donkie (Equus africanus asinus), ook 'n esel genoem, is 'n viervoetige perdagtige soogdier wat sedert per-historiese tye deur die mens makgemaak en as ry-, pak- en trekdier geteel is.
Donkies kan met gewone perde verbaster. Die vul van 'n vroulike perd (perdemerrie) en 'n manlike donkie (donkiehings) staan as 'n muil. bekend. Die vul van 'n vroulike donkie (donkiemerrie) en 'n manlike perd (perdehings) word 'n botterkop genoem.[1]

Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads