Buri

Noorse mitiese karakter From Wikipedia, the free encyclopedia

Buri
Remove ads

Buri of Búri ("produseerder", "vader"),[1] is in die Noorse mitologie 'n vroeë voorvader van die gode bekend as die Ase. Buri is oor drie dae deur die oerkoei Audhumbla uit die ys gelek.[2] Daar is geen nadere inligting oor Buri nie, behalwe dat hy 'n seun, Borr, gehad het,[3] maar dit is onbekend deur middel van watter proses.

Thumb
Buri word uit die ys gelek deur die oerkoei Audhumbla. Illustrasie uit die 18de eeu.

Buri word genoem in die Poëtiese Edda, wat in die 13de eeu saamgestel is uit vroeëre tradisies, en die Prosaïese Edda, wat in die 13de eeu geskryf is. Kenners debatteer oor verskeie aspekte van Buri se bestaan.

Remove ads

Verwysings

Skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads