Christen-Demokratiese Appèl
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Christen-Demokratiese Appèl (Nederlands: Christen-Democratisch Appèl, CDA) is 'n Nederlandse Christen-demokratiese[10][11][12] en sosiaal konserwatiewe[2][3] politieke party wat in 1980 gestig is. Die Christen-Demokratiese Appèl is uit drie Christelike partye gevorm: die Katolieke Volksparty (KVP), die Anti-Revolusionêre Party (ARP) en die Christelik-Historiese Unie (CHU).
Die politieke leier is Henri Bontenbal, die huidige CDA se parlemêntere leier in die Tweede Kamer. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 is deur die Christen-Demokratiese Appèl verloor. Die party het 5 setels behaal (-10).
Remove ads
Deelname aan die regering
Van 14 Oktober 2010 tot 5 November 2012 het die CDA met die regs-liberale Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD) die Rutte I-kabinet gevorm. Mark Rutte het die amp van Eerste Minister in hierdie minderheidskabinet beklee wat deur die Party vir die Vryheid (PVV) van Geert Wilders gesteun is.
Van 26 Oktober 2017 tot 10 Januarie 2022 het die CDA met die VVD, D66 en CU die Rutte III-kabinet gevorm.
Sedert 10 Januarie 2022 vorm die CDA met dieselfde partye die Rutte IV-kabinet.
Remove ads
Organisasie
Leierskap
|
|
|
|
Remove ads
Verwysings
Bronne
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads