Lady Frere

From Wikipedia, the free encyclopedia

Lady Freremap
Remove ads

Lady Frere (hernoem na Cacadu in 1976)[2] is 'n dorp in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Die naam Lady Frere is 'n vernoeming na die vrou van goewerneur sir Bartle Frere.

Kitsfeite Lady Frere (ingesluit Bhongolwethu), Land ...
Remove ads

Geskiedenis

Die dorp is in 1879 gestig op die oewers van die Cacadurivier. Die eerste erwe is in 1882 verkoop. Die naam is verander na Cacadu in 1976 toe die Transkei onafhanklik geword het, maar heet steeds Lady Frere.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads