Distrikte van Suid-Afrika

Wikimedia lysartikel From Wikipedia, the free encyclopedia

Distrikte van Suid-Afrika
Remove ads

Suid-Afrika is verdeel in 52 distrikte (Metropolitaanse- en Distriksmunisipaliteite). As gevolg van die 12de wysiging van die Grondwet (Desember 2005) is die hoeveelheid distrikte van 53 na 52 verminder. 'n Verdere gevolg van die wysiging is dat elke distrik nou slegs in één provinsie val, om konflik van belange te vermy.

Thumb
Distrikte van Suid-Afrika

Tipe distrikte

Daar is twee tipes distrikte:

  • 8 Metropolitaanse munisipaliteite wat soos beide distriks- en plaaslike munisipaliteite dien (sien * onder). Hulle staan ook bekend as Kategorie A-munisipaliteite
  • 44 Distriksmunisipaliteite wat 'n paar plaaslike munisipaliteite insluit. Hulle staan ook bekend as Kategorie C-munisipaliteite met hulle plaaslike munisipaliteite wat ook as Kategorie B-munisipaliteite bekend staan.
Remove ads

Distrikte

Die kaart wys die 52 distrikte (die kleure wys die 9 provinsies):

Meer inligting Naam, Kode ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads