Geelkeurboom
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Geelkeurboom (Calpurnia aurea)[1] is klein boompie en word op die rande van woude aangetref. In Suid-Afrika kom dit voor in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en in 'n strook langs die kus tot by Uitenhage in die Oos-Kaap. Dit is ook inheems aan Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Indië, Kenia, Mosambiek, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.


Die boom het saamgestelde blare. Die peule word tot 10 cm lank. In Engels staan die boom bekend as die Showy calpurnia.
Remove ads
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Calpurnia aurea. |
Verwysings
Bron
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads