Gevlekte speg

From Wikipedia, the free encyclopedia

Gevlekte speg
Remove ads

Die Gevlekte speg (Campethera cailliautii) is 'n skaars tot algemene standvoël van woudrand, rivierbos, breëblaarboomveld en ruigtes. Die voël is 15 – 18 cm groot en weeg 35 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as die Green-backed Woodpecker.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads