Spegvoëls

From Wikipedia, the free encyclopedia

Spegvoëls
Remove ads

Spegvoëls (Piciformes) is 'n orde van boomlewende voëls. Die orde omvat twee subfamilies, nege families, 67 lewende genera en meer as 400 spesies, waarvan die Picidae (spegte en verwantes) sowat die helfte uitmaak.[1]

Kitsfeite Piciformes, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Taksonomie

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads