Tanzaniese speg

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Tanzaniese speg (Campethera scriptoricauda) is 'n redelik algemene standvoël in digte boomveld en ruigtes tussen Beira en die Zambezirivier se benedeloop in Mosambiek. Die voël is 20 cm groot en weeg 60 - 70 gram. In Engels staan die voël bekend as die Speckle-throated Woodpecker.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads