Canon

From Wikipedia, the free encyclopedia

Canon
Remove ads

Canon Inc. (Japannees: キヤノン株式会社 Kyanon Kabushiki-gaisha) is 'n Japannese multinasionale korporasie wat spesialiseer in die vervaardiging van beeld- en optiese produkte, insluitende kameras, videokameras, fotokopieerders, skandeerders, rekenaardrukkers en mediese toerusting. Sy hoofkantoor is in Ōta, Tokio, Japan.

Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Thumb
Die Canon EOS 5D, 'n digitale enkellensreflekskamera.

Canon het 'n primêre notering op die Tokiose Aandelebeurs. Teen die aanvang van 2015 was Canon die 10de grootste publieke maatskappy in Japan, gereken volgens markkapitalisasie.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads