Celestia

From Wikipedia, the free encyclopedia

Celestia
Remove ads

Celestia is 'n 3D-astronomieprogram vir Windows, OS X en Linux ontwikkel deur Chris Laurel. Die program word gelisensieer onder die GNU Algemene Publieke Lisensie en is vrye sagteware. Die program maak dit moontlik om voorwerpe van die grootte van die internasionale Ruimtestasie (ISS) tot sterrestelsels net soos die melkweg, driedimensioneel te simuleer. Die program gebruik OpenGL as 3D-biblioteek.

Kitsfeite Skrywer, Ontwikkelaar ...
Remove ads

Funksies

  • "Toergids";
  • Die tyd kan gestel word beide in die toekoms en in die verlede;
  • Konstelasies en wentelbaane van planete, mane, asteroïdes en satelliete kan vertoon word;
  • Name van die heelalvoorwerpe word vertoon;
  • Name van stede, berge, mere, landingpunte word vertoon;
  • Kennisgewings van die radius, afstande, die lengte van die dag en die temperatuur van die planete word vertoon;
  • Die skerm kan verdeel word om meerdere voorwerpe gelyktydig waar te neem.
Remove ads

Beeldgalery

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads