Changzhou
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Changzhou (Chinees: 常州) is die hoofstad van die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 4 591 972 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van China naby die monding van die Yangtze in die Oos-Chinese See. Changzhou is een van die oudste stede in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 2500 jaar.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
