Cheslin Kolbe

Suid-Afrikaanse rugbyspeler From Wikipedia, the free encyclopedia

Cheslin Kolbe
Remove ads

Cheslin Kolbe (gebore te Kraaifontein op 28 Oktober 1993) is 'n rugbyspeler wat tot in 2017 vir die Stormers in Superrugby gespeel het, en mees onlangs vir Tokyo Sungoliath in Japan speel.[1] Sy gewone posisie is vleuel of heelagter. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.

Kitsfeite Geboortedatum, Geboorteplek ...
Remove ads

Skoolloopbaan

Hy matrikuleer aan Hoërskool Brackenfell in Kaapstad, Suid-Afrika.[2][3]

Persoonlike lewe

Kolbe is die neef van die Suid-Afrikaanse naelloper Wayde van Niekerk wat in die 200 m en 400 m naellope kompeteer.[4]

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads