Chililabombwe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Chililabombwe is een van die jongste dorpe wat in Zambië se Koperstreek uitsluitlik weens die ontginning van koper ontstaan het. Dit lê in die noordwestelike uithoek van die provinsie, 8 km suid van die grens van die Demokratiese Republiek van die Kongo. Dit het vroeër as Bancroft bekend gestaan.
In 2009 was die dorp se geskatte bevolking 70 050,[1] vergeleke met 20 000 in 1960, van wie 10% wit was.
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads