Clubview

voorstad van Pretoria From Wikipedia, the free encyclopedia

Clubviewmap
Remove ads

Clubview is 'n voorstad van Centurion. Dit is sowat 10 km suid van Pretoria se stadskern geleë, in die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Die voorstad is aanliggend aan die Ben Schoeman-hoofweg en naby die Gautrein-roete. Die Hennopsrivier vloei in 'n noordwaartse rigting deur die voorstad en deur die aanliggende Zwartkops-buiteklub. Die spruit word deur Lytteltonweg (M34) oorgesteek, wat die voorgenoemde hoofweg met die Ou Johannesburgpad (R101) verbind. Etlike gastehuise is hier geleë, insluitend die Kleinkaap Boutique Hotel. Montagu Pine Park lê aan die woonbuurt se noordekant.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads

Kyk ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads