Coffea
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die koffieplant (Coffea) is 'n genus van ongeveer sestig spesies van blomdraende plante in die familie Rubiaceae. Die meeste spesies (33) kom in tropiese Afrika voor. Op Madagaskar kom veertien soorte voor, in tropiese Suidoos-Asië en op die eiland Mauritius, drie soorte. Alle soorte is egter houtagtige plante. Die plante se sade is die bron van die stimulerende drankie genaamd koffie. Die sade word algemeen koffiebone genoem. Koffie is die wêreld se gewildste drankie. Gevolglik is die koffieplant 'n winsgewende landbougewas.
- Hierdie artikel bespreek die koffieplant (koffieboom). Vir inligting oor die drankie, sien koffie.


Remove ads
Spesies
|
|
|
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Coffea. |
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads