Congridae

From Wikipedia, the free encyclopedia

Congridae
Remove ads

Die Seepalings (Congridae) is 'n familie van visse wat hoort tot die orde Anguilliformes. Die familie bevat 32 genera met minstens 150 spesies. Veertien van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Subfamilies ...
Remove ads

Agtergrond

Die familie het palingagtige lywe met plat sterte en daar is geen skubbe op die lyf nie. Die sylyn is volledig. Die dorsale vin begin teenoor die pektorale vin en vorm een eenheid met die anale- en stervinne. Die familie word van 20 cm tot 2.5 m lank. Die familie leef in tropiese en gematigde waters. Daar is drie subfamilies.

Genus

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Conger

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads