Swartrand-seepaling
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Swartrand-seepaling (Conger cinereus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Moustache conger.
Remove ads
Sien ook
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Conger cinereus. |
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2006). "Conger cinereus" in FishBase. Mei 2006-weergawe.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads

