Conrad Botes

Suid-Afrikaanse spotprentkunstenaars From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Conrad Botes (gebore 1969 in Ladismith, Wes-Kaap, Suid-Afrika) is een van die jonger Suid-Afrikaanse kunstenaars wat veral bekend is vir sy satiriese kommentaar op veral geloof en politiek en die werk wat hy aan Bitterkomix saam met Anton Kannemeyer gedoen het.[1] Hy het 'n MA-graad (Skone Kunste) aan die Universiteit van Stellenbosch in 1997 verwerf asook 'n diploma in tweede fase illustrasie van die Koninklijke Akademie voor Beeldende Kunsten, Den Haag, Nederland (1994).

Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...

Botes is 'n kunstenaar wat tot die Michael Stevenson Galery behoort.

Remove ads

Toekennings

  • Algehele wenner Absa L'Atelier (2004)

Bibliografie

  • The Big Bad Bitterkomix Handbook (2006)
  • Fear of a Black Planet (2008)
  • Bitterkomix 15 (2008)
  • Alphabet of Democracy (2010)
  • Pappa in Afrika (2010)
  • Bitterkomix 16 (2013)
  • Bitterkomix 17 (2016)

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads