CrowdStrike

Amerikaanse rekenaarsekuriteit maatskappy From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

CrowdStrike Holdings, Inc. is 'n Amerikaanse rekenaarsekuriteitmaatskappy gebaseer in Austin, Texas. Hulle werk op die gebied van inligtingsekuriteit.[1]

Kitsfeite Tipe, Gestig ...

Die maatskappy was betrokke by ondersoeke van verskeie hoëprofiel kuberaanvalle, insluitend die 2014 Sony Pictures- kraak, die 2015–16 kuberaanvalle op die Demokratiese Nasionale Komitee (DNC), en die 2016 e-pos lek waarby die DNC betrokke was.[2][3]

In Julie 2024 het 'n foutiewe opdatering van die sekuriteitsagteware wêreldwye rekenaaronderbrekings veroorsaak wat lugreise, bankwese, uitsaaiwese en ander dienste ontwrig het.

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads